Kom ons Braai, Miley

Kom ons braai - Miley
Ons het daarin geslaag om Miley Cyrus se algemene kennis bietjie te verbreed. Met ‘n bietjie ‘coaching’ van Trivia SA se span, het sy onlangs haar eerste drie Afrikaanse woorde kwytgeraak.