The South African Haka

Haka - South African style
Na ‘n lang verwisseling van e-mail tussen Trivia SA en die NZ Rugby-unie, is die Maori-vertaling van die All Blacks se haka uiteindelik bekend gemaak. Nou kan enige Suid Afrikaner lekker saam haka.