1914 Model T Ford

Oupa ry in sy ou Ford

As Oupa elke 10 jaar of wat vir hom ‘n nuwe Ford kon aanskaf, is hierdie heel moontlik die Fords waarin Oupa gery het.

This slideshow requires JavaScript.

Oupa ry in sy ou Ford
A-a-oo, A-a-oo, A-a-oo-oo-a
Hy lyk nes ‘n regte Lord
A-a-oo, A-a-oo, A-a-oo-oo-a

Ritte-tit, ritte-tit kyk die stof
Ritte-tit o die pad is al te rof
Ritte-tit, ritte-tit om die draai
Ritte-tit, moenie by die deur uitwaai

Hoenders, eende uit die pad
A-a-oo, A-a-oo, A-a-oo-oo-a
Oupa ry in derde rat
A-a-oo, A-a-oo, A-a-oo-oo-a