spruce tree

Hoekom die Spar logo ‘n boom is

Spar logoDie Spar se oorspronklike naam was “DE SPAR” – ‘n afkorting vir die Nederlandse “Door Eendrachtig Samenwerken Profiteren Allen Regelmatig.”

“De Spar” is Nederlands vir ‘n tipe denneboom (in Engels “The Spruce”), vandaar die logo.

Soos wat die Nederlandse maatskappy in Europa begin uitbrei het, is die naam verkort na Spar. Wat op sy beurt weer die verkorte weergawe is vir die woord “Spaar”.