Juan (van Spanje) lag al te lekker vir ons webwerf

Juan (van Spanje) se Meksikaanse vriend het op ons webwerf afgekom en hy was nie baie gelukkig nie. Veral aangesien ons verlede jaar juis so ‘n bietjie pret gehad met die Meksikaanse aksent.

Hier is Juan se reaksie toe sy Meksikaanse vriend vir hom ons “Mexican Word of the Day” posts wys:

Hier’s die memes waaroor Juan so lekker lag.