Category Archives: General

Any post that doesn’t fit a particular category.

Die prokureurs, die pornografie, en die preutse tannie

Baie jare gelede was ek as vryskut IT konsultant werksaam by 'n prominente prokureursfirma in Pretoria. Prokureurs is by verre dié moeilikste kliënte om te hê in die IT-bedryf, want dis mos nou nie mense wat jy sommer goedsmoeds met prokureurs kan dreig nie. Dreigemente soos dié val op dowe ore, of word summier begroet met … Continue Reading ››

Ons is “stoute kabouters” en hoort in die “tjoekie”

Ons het heerlik gelag toe een van ons Trivianers ons onlangs laat weet dat ons klaarblyklik in die "tjoekie" is. Trivia SA word beskryf as 'n "stoute kabouter" op toeter (Afrikaans vir "twitter"). Maar wag, ons loop dinge vooruit. Kom ons begin by die begin. Indien jy gewonder het wat van ons beloofde Trivia SA kompetisies geword het...

Augustus 2014

Trivia … Continue Reading ››

Trivia SA by the numbers – 2014

ANNUAL REPORT

Trivia South Africa (Trivia SA) had an extremely successful year. Here's a quick look at our achievements: Loftus Versfeld stadium in Pretoria holds 51,762 people. Our Trivia SA website was viewed more than 400,000 times in 2014. It would therefore take about 8 sold-out Springbok rugby matches for that many people … Continue Reading ››

Ons onthou jou – met ‘n lag, en ‘n traan

Ons mis jou

Dis amper die middel van Desember 2014; dit raak rustiger by die werk, en dalk selfs ook by jou huis. In die skielike rustigheid en stilte begin ons terugkyk na die jaar wat was, en nog meer so na die spesiale mense wat was. Ons mis jou. Ons beste pêl, ons liefste Ma of Pa, sussa, boeta, ouma, … Continue Reading ››

Valuable emeralds

Emeralds The finest quality emeralds are more valuable than diamonds.

Dirty TV remote control

TV remote The TV remote control is the dirtiest item in a typical household, hospital, or hotel room.

Losing your hair?

Hair You lose about 50 to 100 hairs a day.