Category Archives: Uniquely South African

Die prokureurs, die pornografie, en die preutse tannie

Baie jare gelede was ek as vryskut IT konsultant werksaam by 'n prominente prokureursfirma in Pretoria. Prokureurs is by verre dié moeilikste kliënte om te hê in die IT-bedryf, want dis mos nou nie mense wat jy sommer goedsmoeds met prokureurs kan dreig nie. Dreigemente soos dié val op dowe ore, of word summier begroet met … Continue Reading ››

Ons is “stoute kabouters” en hoort in die “tjoekie”

Ons het heerlik gelag toe een van ons Trivianers ons onlangs laat weet dat ons klaarblyklik in die "tjoekie" is. Trivia SA word beskryf as 'n "stoute kabouter" op toeter (Afrikaans vir "twitter"). Maar wag, ons loop dinge vooruit. Kom ons begin by die begin. Indien jy gewonder het wat van ons beloofde Trivia SA kompetisies geword het...

Augustus 2014

Trivia … Continue Reading ››

Eksamen flaters (deel 1)

Eksamen flaters Waarvoor word beesvelle gebruik? Om die bees binne te hou. Wat is die verlede tyd van eet? Honger Wat is die verkleinwoord van oupa? Kleinseun Wat is die doel van die kies- en oogtande? Die kiestande kou die kos en die oogtande kyk dat hulle die werk goed doen. Voltooi die idioom: Hoe meer … Continue Reading ››

AdSpark sit vonk in jou Facebook advertensie

AdSpark Facebook Advertensie Te oordeel die fenomenale toename in Facebook advertensies, is dié sosiale medium beslis die aangewese mark vir adverteerders om toekomstig te teiken. Aktiewe adverteerders het op Facebook tot 2 miljoen, oftewel 33%, gestyg van die 1,5 miljoen adverteerders wat in Julie 2014 op hierdie platform geadverteer het. Die … Continue Reading ››

Juan (van Spanje) lag al te lekker vir ons webwerf

{{unknown}}

Dating Site Dinge

Internet DatingEk het toe mos my hand (lyf?) gewaag aan "Internet dating" vroeg in 2015. Vanweë die druk wat verskeie vriende en vriendinne op my geplaas het sedertdien, het ek tog maar besluit om my wedervaringe hier te deel. Wees gewaarsku - daar is "some really weird piepol" daar buite. Maar … Continue Reading ››

Die saga van die groot ‘perd sleep’

Dit het alles begin toe ons ‘n advertensie op Facebook raakgelees het – op 1 Julie 2015…