Tag Archives: Afrikaans

‘n Trivia SA intekenaar bieg: ek het verhoudings met ander mans

(Bydrae ingestuur deur 'n anonieme vroulike Trivia SA intekenaar.)
Ek wil vandag by julle bieg. Ek moet dit net met iemand deel en julle is tog my vriende, so ek hoop julle verstaan en verkwalik my nie. In my getroude lewe het ek al verhoudings met 'n hele paar ander mans gehad. Maak nie saak in … Continue Reading ››

Die hoitie-toitie wynproewer – en die kommin biker

In die dae voor Facebook moes mens actually van aangesig tot aangesig met iemand gesels om hulle te leer ken. Deesdae, danksy Facebook, is dit baie maklik om iemand op sy baadjie (of selfs sy bike) te takseer nog lank voordat jy die arme drommel persoonlik en in lewende lywe ontmoet het. My onlangse ondervinding van … Continue Reading ››

Die uiters oorspronklike Suzelle DIY

Suzelle DIY
Foto vanaf Suzelle DIY se Bakkiesblad
Jy gaan beslis van Suzelle hou - binne minder as 2 minute. En dis 'n promise, net soos Clive Weil van Checkers s'n destyds. Suzelle vra die vraag "D I Why?" en help jou dan om allerhande dinge … Continue Reading ››

Hier’s groot moeilikheid

Wanneer ma jou roep

Ons onthou die Grensoorlog

Weermagstories: Dienspligtiges verbreek die stilte

Ten spyte van die baie aandag wat dit op veral sosiale media kry, duur die letsels van die Grensoorlog voort. Baie wit Suid-Afrikaanse mans word steeds geaffekteer. As jy hulle vra om te vertel wat met hulle in dié oorlog gebeur het, bly hulle ontwykend. In Roelf Schoeman se boek vertel hy … Continue Reading ››

If these famous people were Afrikaans…

Ons het op 4 Julie 2014 'n 'post' op ons Trivia SA Facebook bladsy geplaas, wat as volg gelees het: "If famous actors and musicians were Afrikaans... "We'll start you off, please add to the list: Will Smith - Willem Smit Paul Newman - Paul Niemand Laurence Olivier - Lourens Olivier John Wayne - Jan … Continue Reading ››

Jan Ellis poeding resep (Afrikaans)

Jan Ellis poeding
Jan Ellis poeding (foto: purplecalabash.com)
Jan Ellis (1965)
Jan Ellis (1965)
Beslag: