Kom ons Braai, Miley

Kom ons braai - Miley
Ons het daarin geslaag om Miley Cyrus se algemene kennis bietjie te verbreed. Met ‘n bietjie ‘coaching’ van Trivia SA se span, het sy onlangs haar eerste drie Afrikaanse woorde kwytgeraak.

Kom ons Braai!

Evil "Kom ons braai!"

Are you sad and lonely?

Not a Trivia SA follower
Captioned by Trivia SA

Avoid sadness and loneliness – by becoming a Trivia SA follower.

Die “Kom ons braai!” toolbox

Kom ons braai toolbox
Hierdie gepatenteerde Trivia SA “Braaibox” pas lekker in jou yskas of vrieskas, en is maklik om te ‘stock’. ‘n XXXL weergawe vir steaks is ook beskikbaar.

Dude! Kom ons Braai!

Nitro Circus Cape Town
Capetonians were treated to an awesome display of aerial aerobatics on 17 February 2014. As always, the Trivia SA team was on hand to educate some of the performers.

Vin Diesel – Kom ons Braai!

Vin Diesel - Kom ons Braai!
Throwing some diesel on the braai – Facebook rumours were circulating about Vin Diesel’s death. He’s not dead. As is our custom at Trivia SA – we get our facts straight. Further proof is provided by the photo we took of Vinnie attending Trivia SA’s braai on Saturday afternoon, 15 February 2014.

Pad sonder potholes – Kom ons Braai!

First road in South Africa found without any potholes! Kom ons Braai!
Trivia SA’s very first self-made meme (Photo courtesy of Linique Rossouw, Beeld 9 Februarie 2014)

Die wit kaart in rugby

Wit kaart
Daar is lank bespiegel oor die betekenis van die nuwe wit kaart in rugby… (Captioned by Trivia SA)