Tag Archives: Trivia SA

Ons is “stoute kabouters” en hoort in die “tjoekie”

Ons het heerlik gelag toe een van ons Trivianers ons onlangs laat weet dat ons klaarblyklik in die "tjoekie" is. Trivia SA word beskryf as 'n "stoute kabouter" op toeter (Afrikaans vir "twitter"). Maar wag, ons loop dinge vooruit. Kom ons begin by die begin. Indien jy gewonder het wat van ons beloofde Trivia SA kompetisies geword het...

Augustus 2014

Trivia … Continue Reading ››

Juan (van Spanje) lag al te lekker vir ons webwerf

{{unknown}}

Trivia SA by the numbers – 2014

ANNUAL REPORT

Trivia South Africa (Trivia SA) had an extremely successful year. Here's a quick look at our achievements: Loftus Versfeld stadium in Pretoria holds 51,762 people. Our Trivia SA website was viewed more than 400,000 times in 2014. It would therefore take about 8 sold-out Springbok rugby matches for that many people … Continue Reading ››

Trivia SA in die pers

Trivia SA is baie trots daarop dat ons vandag, Saterdag 13 Desember 2014, vir die eerste keer in die gedrukte pers verskyn het. Ons Zuma/Eskom meme het vandag in volkleur op bladsy 12 van die Beeld verskyn, nadat ons toestemming verleen het vir die plasing daarvan. Die reaksie op … Continue Reading ››